#JouMenseMyMense

#JouMenseMyMense โดย GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

Die omvang van die nood laat mens soms oorweldig, verlam en selfs effens lomp voel. Net omdat ons nie alles vir almal kan wees en doen nie, beteken nie ons moet ons gewone menslike omgee verloor wat fokus op dit wat ons wel vir mekaar kan doen nie. GROOTfm 90.5 en SPAR sê “Jou mense is my mense”! Kuier elke Dinsdagoggend om 10:10 saam en hoor of Lindie Strydom ‘n ouma met ‘n cupcake verras, ‘n dogtertjie in die hospitaal besoek of vir die karwagte ‘n sakkie kruideniersware neem. GROOTfm 90.5 se #JouMenseMyMense en sáám is ons beter, word met trots geborg deur SPAR.

หมวดหมู่: เทคโนโลยี

ฟังตอนสุดท้าย:

ตอนก่อนหน้า

  • 269 - JMMM 21 SEP 
    Mon, 02 Oct 2023 - 0h
  • 268 - #JouMenseMyMense saam met SPAR – Dié hoop beskaam nie… 
    Tue, 22 Nov 2022 - 0h
  • 267 - #JouMenseMyMense saam met SPAR – ‘n “Attitude of Gratitude” 
    Wed, 16 Nov 2022 - 0h
  • 266 - #JouMenseMyMense saam met SPAR – Moedeloos, maar nie hoop(e)loos nie! 
    Wed, 09 Nov 2022 - 0h
  • 265 - #JouMenseMyMense saam met SPAR – Morelife 
    Tue, 01 Nov 2022 - 0h
ตอนมากแค่ไหน

ไทยพอดคาสต์มากขึ้น - เทคโนโลยี

พอดคาสต์ต่างประเทศมากขึ้น - เทคโนโลยี

เลือกประเภท Podcast